Main Page/af

Meta-Wiki

Welkom by Meta-Wiki, die globale gemeenskapswebtuiste vir die Wikimedia-Stigting se projekte en verwante projekte, van koördinering en dokumentasie tot beplanning en ontleding.

Ander meta-gefokusde wiki's soos Wikimedia Uitreik is gespesialiseerde projekte wat hulle wortels in Meta-Wiki het. Verwante besprekings vind ook plaas op Wikimedia-e-poslyste (veral "'wikimedia-l"', met sy laeverkeerekwivalent WikimediaAnnounce), IRC kanale op Libera, individuele wiki's van Wikimedia-affiliasies en ander plekke.

Huidige gebeure

Julie 2026

June 26 – July 15: The call for session proposals for WikiConference India 2026 is now open. Have an idea, or project to share? Submit your proposal and be part of the conference program.
July 21 – July 25: Wikimania 2026 in Paris, France

Augustus 2026

August 7 – August 9: WikiMeet Venezuela 2026 in Mérida, Venezuela
Gemeenskap en kommunikasie
Wikimedia-Stigting, Meta-Wiki en sy sustersprojekte
Die Wikimedia-stigting is die oorkoepelende stigting sonder winsbejag wat die Wikimedia-bedieners besit, asook die domeinname, embleme en handelsmerke van alle Wikimedia-projekte en MediaWiki. Meta-Wiki is die koördinasie-wiki vir die verskillende Wikimedia-wiki's.