bas

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3Kategorie:Retrograad van Afrikaans#sab%20sabKategorie:Woorde in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  bas    basse  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

    Betekenisse

  1. Rowwe, buitenste laag van 'n boomstam.
  2. Vel, huid.

    Voorbeeldsinne

  1. Die bas van sommige bome is eetbaar.
  2. Ek was 'n stout kind en my bas het dikwels slae gekry.

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  bas    baste  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

    Betekenisse

(musiek) Lae mansstem.
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3