Waterval
- English
- español
- 日本語
- Deutsch
- français
- 中文
- русский
- italiano
- português
- polski
- Nederlands
- العربية
- Pangcah
- aragonés
- asturianu
- azərbaycanca
- تۆرکجه
- башҡортса
- Basa Bali
- Batak Toba
- Bikol Central
- Bajau Sama
- беларуская
- беларуская (тарашкевіца)
- Betawi
- български
- भोजपुरी
- Banjar
- বাংলা
- brezhoneg
- bosanski
- català
- 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄
- нохчийн
- ᏣᎳᎩ
- کوردی
- qırımtatarca
- čeština
- чӑвашла
- Cymraeg
- dansk
- Zazaki
- Ελληνικά
- Esperanto
- eesti
- euskara
- فارسی
- suomi
- võro
- Na Vosa Vakaviti
- Frysk
- Gaeilge
- Gàidhlig
- galego
- Avañe'ẽ
- ગુજરાતી
- Gaelg
- 客家語 / Hak-kâ-ngî
- עברית
- हिन्दी
- hrvatski
- hornjoserbsce
- magyar
- հայերեն
- Արեւմտահայերէն
- interlingua
- Jaku Iban
- Bahasa Indonesia
- Ido
- íslenska
- Jawa
- ქართული
- қазақша
- ಕನ್ನಡ
- 한국어
- کٲشُر
- kernowek
- кыргызча
- Latina
- Limburgs
- lietuvių
- latviešu
- мокшень
- Malagasy
- олык марий
- Minangkabau
- македонски
- മലയാളം
- монгол
- मराठी
- Bahasa Melayu
- မြန်မာဘာသာ
- эрзянь
- مازِرونی
- नेपाली
- नेपाल भाषा
- norsk nynorsk
- occitan
- ирон
- ਪੰਜਾਬੀ
- Kapampangan
- پنجابی
- Runa Simi
- română
- संस्कृतम्
- саха тыла
- ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ
- Scots
- srpskohrvatski / српскохрватски
- සිංහල
- Simple English
- slovenčina
- slovenščina
- chiShona
- shqip
- српски / srpski
- Sunda
- svenska
- Kiswahili
- ꠍꠤꠟꠐꠤ
- தமிழ்
- ತುಳು
- తెలుగు
- тоҷикӣ
- ไทย
- Tagalog
- Türkçe
- татарча / tatarça
- українська
- اردو
- oʻzbekcha / ўзбекча
- Tiếng Việt
- walon
- Winaray
- 吴语
- მარგალური
- Vahcuengh
- 閩南語 / Bân-lâm-gí
- 粵語
- isiZulu
'n Waterval is 'n geologiese formasie in 'n rivier of stroom waar die water se vloei deur 'n skerp hoogteverskil onderbreek word en na benede stort. Watervalle ontstaan as gevolg van erosie as die water oor 'n harder gesteentelaag vloei. Die daaropvolgende laag sal vinniger erodeer, wat mettertyd die val in hoogte veroorsaak. Watervalle ontstaan gewoonlik terwyl 'n rivier nog jonk is.[1]
Watervalle is gewoonlik 'n trekpleister vir toeriste en word as een van die mooiste natuurverskynsels beskou. Die val van die water veroorsaak ook 'n dreuning wat al as musiek beskryf is.[1]
Die hoogste waterval in die wêreld is die Angel Falls in Venezuela, waar die water 979 meter na benede val.[2] Die tweede hoogste waterval, die Tugelawaterval, is in die Drakensberge in Suid-Afrika geleë.

Fotogalery
- Die Tugelawaterval in die Drakensberge, KwaZulu-Natal
- Nafa-Khum waterval aansig
- Die Augrabieswaterval in vloed
- Die Augrabieswaterval in die Oranjerivier, Noord-Kaap
- Die Nieuwoudtvillewaterval in die Doringrivier, Noord-Kaap
- Die Mac-Macwaterval in Mpumalanga
- Die Lone Creekwaterval naby Sabie in Mpumalanga
- Die Berlynwaterval in Mpumalanga
- Die Howickwaterval in die Umgenirivier, KwaZulu-Natal
Verwysings
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Waterfalls. |
| Sien waterval in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- 1 2 Carreck, Rosalind, ed (1982). The Family Encyclopedia of Natural History. The Hamlyn Publishing Group. bl. 246–248. ISBN 0-7112-0225-7.
- ↑ "Angel, Salto - World Waterfall Database: World's Tallest Waterfalls" (in Engels). www.world-waterfalls.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 25 Februarie 2009.Kategorie:AS1-bronne in Engels (en)
| Internasionaal | |
|---|---|
| Nasionaal | |
| Ander | |