Japannees
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 9Kategorie:Retrograad van Afrikaans#seennapaj%20seennapa@Kategorie:Woorde in Afrikaans| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Japannees | Japannese | |
Uitspraak
- IPA: [jɑpɑˈniə̯s], meervoud: [jɑpɑˈniə̯sə], attributief: [jɑpɑˈniə̯sə]
Met Arabiese letters
- یَاپَنَِیسْ , meervoud: یَاپَنَِیسِی , attributief: یَاپَنَِیسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
Sinonieme
Vertalings
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Japannees | Japannese |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoner, burger van Japan.
Sinonieme
Vertalings
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Japannees | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Afrikaans 'n Altaïese taal met ongeveer 122,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Japan.
Taalkodes
- ISO 639-1: ja
- ISO/DIS 639-3: jpn
- SIL: JPN
Vertalings
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Japannees.
Nederlands (nl)
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 9Kategorie:Woorde in Nederlands| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | Japannees | |
| Verboë | Japannese | |
| Partitief | ||
Uitspraak
- IPA: [japɑˈneːs], attributief: [japɑˈneːsə]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Japannees m | Japannezen |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoner, burger van Japan.
Sinonieme
Kategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Retrograad van Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Tale in Afrikaans
Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 9
Kategorie:Woorde in Nederlands
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 9