Engels
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6Kategorie:Retrograad van Afrikaans#slegne%20slegn@Kategorie:Woorde in Afrikaans| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Engels |
| Attributief | Engelse |
| Partitief | Engels |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Engelse | Engelses |
| Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈeŋəɫs, ˈəŋəɫs]
Met Arabiese letters
- byvoeglik: predikatief: اَِڠِلْسْ , attributief: اَِڠِلْسِی , partitief: اَِڠِلْسْ
- gesubstantiveer: اَِڠِلْسِی , meervoud: اَِڠِلْسیِسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Engelse.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Engeland.
- Van, betreffende die Engelse taal.
Vertalings
| Vertalings: 1. betreffende die Engelse | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Betreffende Engeland | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. betreffende die Engelse taal | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Engels |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Afrikaans 'n Wes-Germaanse taal met ongeveer 55 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Antigua en Barbuda, Australië, die Bahama-eilande, Barbados, Belize, Botswana, Gambia, Ghana, Grenada, Guyana, Jamaika, Liberië, Mauritius, Mikronesië, Namibia, Nieu-Seeland, Nigerië, Salomonseilande, Sierra Leone, Sint Kitts en Nevis, Sint Lucia, Sint Vincent en die Grenadine, Trinidad en Tobago, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde State, Zambië, Zimbabwe en een van die amptelike tale van die Fidji-eilande, Ierland, Indië, Kameroen, Kanada, Kiribati, Lesotho, Malawi, Malta, Marshall-eilande, Nauru, Palau, Papoea Nieu-Guinee, Rwanda, Samoa, die Seychelle, Singapoer, Suid-Afrika, Tanzanië, Tuvalu, Uganda en Vanuatu.
Taalkodes
- ISO 639-1: en
- ISO/DIS 639-3: eng
- SIL: ENG
Sinonieme
- (Skertsend:) Rooitaal
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Engels.
Nederlands (nl)
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 6Kategorie:Woorde in Nederlands| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Engels |
| Verboë | Engelse (Vlaams voor klinkers en "h":) Engelsen |
| Partitief | Engels |
| Verdere verbuigings: Engels (verbuiging) | |
Spelling tot 1934
Uitspraak
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Engels, van, betreffende die Engelse.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Engels o |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Nederlands Engels, 'n Wes-Germaanse taal.
Kategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Retrograad van Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Tale in Afrikaans
Kategorie:Tale in Nederlands
Kategorie:Woorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6
Kategorie:Woorde in Nederlands
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 6
Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans