Frans
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5Kategorie:Retrograad van Afrikaans#snarf%20snar@Kategorie:Woorde in Afrikaans| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Frans |
| Attributief | Franse |
| Partitief | Frans |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Franse | Franses |
| Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [frɑ̃ːs]
- byvoeglik: predikatief: [frɑ̃ːs], attributief: [ˈfrɑ̃ːsə], partitief: [frɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [ˈfrɑ̃ːsə], meervoud: [ˈfrɑ̃ːsəs]
Met Arabiese letters

- byvoeglik: predikatief:
, attributief:
, partitief: 
- gesubstantiveer:
, meervoud: 
Spelling tot 1909
- Frañs
- byvoeglik: predikatief: Frañs; attributief: Frañse; partitief: Frañs
- gesubstantiveer: Frañse; meervoud: Frañses
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Franse.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Frankryk.
- Van, betreffende die Franse taal.
Vertalings
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Frans | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Naam vir 'n manlike persoon.
Verwante woorde
Vertalings
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Frans | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Afrikaans 'n Galloromaanse taal met ongeveer 77 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Benin, Boerkina Faso, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Frankryk, Gaboen, Guinee, die Ivoorkus, Mali, Monaco, Niger, die Republiek van die Kongo en Senegal, en een van die amptelike tale van België, Burundi, die Comoro-eilande, Djiboeti, Haïti, Kameroen, Kanada, Luxemburg, Madagaskar, Rwanda, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Seychelle, Switserland, Togo, Tsjad en Vanuatu.
Taalkodes
- ISO 639-1: fr
- ISO 639-2(B): fre
- ISO/DIS 639-3: fra
- SIL: FRN
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Frans.
Nederlands (nl)
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 5Kategorie:Woorde in Nederlands| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Frans |
| Verboë | Franse (Vlaams voor klinkers en "h":) Fransen |
| Partitief | Frans |
| Verdere verbuigings: Frans (verbuiging) | |
Spelling tot 1934
Uitspraak
Geluidopname
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Frans, van, betreffende die Franse.
- Frans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Frankryk.
- Frans, van, betreffende die Franse taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Frans o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Frans | |
| Datief | Frans(e) | |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Frans, 'n Galloromaanse taal.
Kategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Retrograad van Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Tale in Afrikaans
Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5
Kategorie:Woorde in Nederlands
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 5