Masedonies
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 10Kategorie:Retrograad van Afrikaans#seinodesam%20seinodesa@Kategorie:Woorde in Afrikaans| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Masedonies | Masedoniese | |
Uitspraak
- IPA: [mɑsəˈduə̯nis], attributief: [mɑsəˈduə̯nisə]
Met Arabiese letters
- مَاسِدُوَنِیسْ , meervoud: مَاسِدُوَنِیسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Masedoniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Masedonië.
Sinonieme
Vertalings
| Vertalings: Masedonies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Masedonies | - |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Afrikaans 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Masedonië.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO 639-1: mk
- ISO 639-2(B): mac
- ISO/DIS 639-3: mkd
- SIL: MKJ
Vertalings
| Vertalings: Masedonies | |||
|---|---|---|---|