lyk

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3Kategorie:Retrograad van Afrikaans#kyl%20kylKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  lyk    lyke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lykie     lykies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Dooie liggaam; stoflike oorskot van 'n mens of 'n dier.

    Voorbeeldsinne

Hy het die lyke ontdek, en in die bakkie gespring om dorp toe te ry.

    Sinonieme

kadawer

    Afgeleide woorde

lykhuis, lykswa

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: corpse(en), body(en)
Nederlands: lijk(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lyk  
Verlede Tyd  ek  het gelyk        
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Vertoon; uiterlike ooreenkoms toon.
  2. Skynbaar; wil voorkom; dink iets gaan gebeur.

    Voorbeeldsinne

  1. Liefie, jy lyk mooi vanaand. Hy lyk soos sy boetie.
  2. Dit lyk of die Proteas die wedstryd gaan wen.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: look(en)
Nederlands: lijken(nl)
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3