onbepaald
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 9Kategorie:Retrograad van Afrikaans#dlaapebno%20dlaapebnoKategorie:Woorde in Afrikaans| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onbepaald | onbepaalde | ||
| Vergrotend | onbepaalder | |||
| Oortreffend | onbepaaldste | |||
Uitspraak
- IPA: [ombəˈpɑːɫt], attributief: [ombəˈpɑːɫdə]
Met Arabiese letters
- اَُنْبِپَالْدْ , attributief: اَُنْبِپَالْدِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Nie vasgestel, nie bepaal.
- Onseker.
- Nie noukeurig omskrywe nie.
- (taalkunde)Kategorie:Taalkunde in Afrikaans Nie nader omskrywend nie.
Vertalings
| Vertalings: onbepaald | |||
|---|---|---|---|
|
| ||