fles

'n Chemiefles.

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4Kategorie:Retrograad van Afrikaans#self%20selfKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  fles    flesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  flessie     flessies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Etimologie

Van Latyn, flasca, fles.

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Bottel met 'n spesifieke vorm vir 'n spesifieke doel, gewoonlik van glas, erd of metaal gemaak.

    Voorbeeldsinne

Gooi koffie in die fles om saam te neem as ons gaan visvang.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels flask(en), jar(en), bottle(en)
Nederlands erlenmeyer(nl), maatkolf(nl), thermoskan(nl), pot(nl)

Nederlands (nl)

Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4Kategorie:Woorde in Nederlands

Uitspraak

Hulp:IPA: [flɛs]
   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fles v/mflessen 
Verkleinwoord flesjeflesjes
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Bottel
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4 Kategorie:Woorde in Nederlands Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4 Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands