bottel

Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6Kategorie:Retrograad van Afrikaans#lettob%20lettobKategorie:Woorde in Afrikaans| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bottel | bottels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| botteltjie | botteltjies |
Uitspraak
Woordafbreking
- bot•tel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Langwerpige houer, gewoonlik uit glas of metaal, met 'n vernoude nek wat met 'n prop of kurk afgesluit kan word.
- Die inhoud van so 'n houer (b.v. 'n bottel bier).
Voorbeeldsinne
- ’n Noodbrief is in ’n bottel geplaas, waarna dit aan een van ’n verbygaande vissersboot se lang lyne vasgebind is.
- Gooi twee bottels by en roer goed.
Spreekwoorde en gesegdes
- «Diep in die bottel kyk.»
- Om 'n dronklap te wees.
Vertalings
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bottel |
| Verlede Tyd | ek | het gebottel |
Werkwoord
Betekenisse
- Handeling om iets in 'n bottel te plaas.
Voorbeeldsinne
- Vandag word mineraalwater meestal naby sy bron gebottel en bemark.
Vertalings
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 6Kategorie:Woorde in Nederlands
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈbɔtəɫ]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bottel v/m | bottels |
| Verkleinwoord | botteltje | botteltjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte)Kategorie:Vrugte in Nederlands die vrugte van die roos
- wynbottel, bierbottel
Eienskappe
- Die betekenis wynbottel ens. is taamlik laat uit Engels oorgeneem[1] en deels weer verouderd. Dit is hoofsaaklik uit Suid-Afrikaanse Nederlands of Ned. Indië bekend, maar dit is ook 'n onlangse leenwoord.
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
- gebiedende wys van bottelen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik bottel.
- 2.: Bottel je?
- 3.: Bottel! Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands
Verwysings
Kategorie:Retrograad van Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Vrugte in Nederlands
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans
Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands
Kategorie:Woorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6
Kategorie:Woorde in Nederlands
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 6
Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands