homofoon
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 8Kategorie:Retrograad van Afrikaans#noofomoh%20noofomohKategorie:Woorde in Afrikaans| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| homofoon | homofone |
Uitspraak
- IFA: ɦuə̯mufuə̯n
Woordafbreking
- ho•mo•foon
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde)Kategorie:Taalkunde in Afrikaans 'n Gelykklinkende woord; woord wat dieselfde uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het en verskillend geskryf word.
Voorbeeldsinne
- "Leidend" en "lydend" is homofone van mekaar.
Verwante woorde
Vertalings
| Vertalings: homofoon | |||
|---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor homofoon.