kies

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4Kategorie:Retrograad van Afrikaans#seik%20seikKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  kies    kieste  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Woordafbreking

kies

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Gedeelte van die mond tussen die tandvleis en die wang.

    Voorbeeldsinne

'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem. 'n Hamster wat op 'n keer 43 sojabone in sy kieste geprop; sy wange het so uitgestaan dat sy kop 'n derde van sy liggaamsgrootte was.

    Spreekwoorde en gesegdes

«Hy maak 'n looikuil van sy kies
Hy pruim tabak of kou kougom.

    Verwante woorde

kiestand

    Vertalings

  Vertalings:    kies
Engels: cheek(en)
Nederlands: wang(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kies  
Verlede Tyd  ek  het gekies        
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Werkwoord

    Betekenisse

’n Keuse maak; uit 'n groep uitsoek; aan iets voorkeur gee.

    Voorbeeldsinne

Hy kies nie kant nie en neem nie aan die opstand deel nie.

    Spreekwoorde en gesegdes

«Die gulde middeweg kies
Vermy uiterstes en gematig te werk gaan.
«Die hasepad kies
Vlug, verdwyn of uit die voete maak.

    Vertalings

  Vertalings:    kies
Engels: choose(en)
Nederlands: kiezen(nl)

Nederlands (nl)

Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4Kategorie:Woorde in Nederlands
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kieskiezen 
Verkleinwoord kiesjekiesjes
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands

Uitspraak

Hulp:IPA: [kis]
   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(anatomie)Kategorie:Anatomie in Nederlands Kiestand; tand met meer as een punt

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
  3. gebiedende wys van kiezen

    Voorbeeldsinne

1.: Ik kies.
2.: Kies je?
3.: Kies! Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands
Kategorie:Anatomie in Nederlands Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4 Kategorie:Woorde in Nederlands Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4 Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands