anatomie

Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 8Kategorie:Retrograad van Afrikaans#eimotana%20eimotanaKategorie:Woorde in Afrikaans| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anatomie | anatomieë |
Etimologie
- Van Grieks: ἀνατομία, anatomia, anatemno, "oopsny".
Woordafbreking
- ana•to•mie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (biologie)Kategorie:Biologie in Afrikaans Die vertakking van biologie wat die bou en struktuur van lewende organismes bestudeer.
Voorbeeldsinne
- Anatomie is 'n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie (soötomie) en plantanatomie omvat.
Vertalings
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor anatomie.
Frans (fr)
Kategorie:Woorde in Frans| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | anatomie v | anatomies |
| (met lidwoord) | l'anatomie | les anatomies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [a.na.tɔ.mi]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Nederlands (nl)
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 8Kategorie:Woorde in Nederlands| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | anatomie v | anatomieën |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [a.na.to.mi]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Tsjeggies (cs)
Kategorie:Woorde in Tsjeggies| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | anatomie v | anatomie |
| Genitief | anatomie | anatomií |
| Datief | anatomii | anatomiím |
| Akkusatief | anatomii | anatomie |
| Vokatief | anatomie | anatomie |
| Instrumentaal | anatomií | anatomiemi |
| Lokatief | anatomii | anatomiích |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [a.na.tɔ.mɪ.jɛ]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Kategorie:Biologie in Afrikaans
Kategorie:Biologie in Frans
Kategorie:Biologie in Nederlands
Kategorie:Biologie in Tsjeggies
Kategorie:Retrograad van Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Frans
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 8
Kategorie:Woorde in Frans
Kategorie:Woorde in Nederlands
Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 8
Kategorie:Woorde in Tsjeggies
Kategorie:Woorde met oudio in Frans
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands