loop

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4Kategorie:Retrograad van Afrikaans#pool%20poolKategorie:Woorde in Afrikaans

Uitspraak

IPA: [lʊəp]

Woordafbreking

loop
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek loop  
Verlede Tyd  ek  het geloop        
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Werkwoord

    Betekenisse

Vorentoe beweeg (soos om te stap) of voortgang.

    Voorbeeldsinne

Ek loop elke dag werk toe.
Die rivier loop in die dam in.
Die bus loop elke 15 minute.
Die kar se enjin loop seepglad.

    Vertalings

  Vertalings:    loop
Engels: walk(en)
Nederlands: lopen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  loop    lope    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lopie     lopies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die handeling van loop.
  2. Rivier of stroom.
  3. Tydperk of proses waartydens iets gebeur.
  4. Voorste gedeelte van 'n vuurwapen waardeur die koeël beweeg.

    Voorbeeldsinne

  1. Toe hy my sien, neem hy die loop.
  2. Die rivier se loop word deur die ruwe landskap bepaal.
  3. As iemand in die loop van die dag vir jou iets as 'n pand gegee het, moet jy dit vir hom teruggee as die son ondergaan.
  4. Maak asb. die rewolwer se loop skoon.

    Sinonieme

2. beek, spruit

    Vertalings

  Vertalings:   1. Die handeling van loop.
Engels: gait(en)
Nederlands: loop(nl)
  Vertalings:   2. Stroom
Engels: course(en)
Nederlands: loop(nl)
  Vertalings:   3. Tydperk of proses waartydens iets gebeur.
Engels: course(en)
Nederlands: loop(nl)
  Vertalings:   4. Voorste gedeelte van 'n vuurwapen
Engels: barrel(en)
Nederlands: loop(nl)
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4