ma

Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 2Kategorie:Retrograad van Afrikaans#am%20amKategorie:Woorde in Afrikaans| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ma | ma's |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mammie, ma’tjie | ma’tjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مَا , meervoud: مَاسْ
Spelling tot 1909
- má; meervoud: maas
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (familie)Kategorie:Familie in Afrikaans (Informeel:) Moeder, vroulike ouer.
Voorbeeldsinne
- Die jong bruid het die gesogte geheime blatjangresep as geskenk van haar moeder ontvang, 'n resep wat reeds vir geslagte in hul familie van ma tot dogter oorgedra is.
Sinonieme
Antonieme
Verwante woorde
Vertalings
| Vertalings: ma | |||
|---|---|---|---|