misskiet

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 8Kategorie:Retrograad van Afrikaans#teikssim%20teikssimKategorie:Woorde in Afrikaans
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skiet mis   
(in bysin)   ... dat ek misskiet  
Verlede Tyd  ek  het misgeskiet  
Onbepaalde wys mis te skiet   
Teenwoordige deelwoord misskietende   
Verlede deelwoord misgeskiete   
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Skeibare werkwoorde in Afrikaans

Etimologie

mis + skietKategorie:Samestellings in Afrikaans#MISSKIET

Woordafbreking

mis•skiet

Werkwoord

    Betekenisse

Om te skiet maar nie te raak nie

    Voorbeeldsinne

  1. Met die swaarder kaliber kan die jagter verwag om baie mis te skiet of bokke te kwes as hy nie die afstand na die bok redelik akkuraat kan skat [nie.] [1]

    Antonieme

Raakskiet

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: misschieten(nl)

Verwysings

Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Samestellings in Afrikaans Kategorie:Skeibare werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 8