mis

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3Kategorie:Retrograad van Afrikaans#sim%20simKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  mis     
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Uitspraak

   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (weer)Kategorie:Weer in Afrikaans dynserige waterdruppeltjies wat in die lug hang
  2. (landbou)Kategorie:Landbou in Afrikaans Ontlasting van vee

    Voorbeeldsinne

  1. Digte mis het honderde vlugte op die Delhi-lughawe ontwrig terwyl Indië gebuk gaan onder 'n sterk koue front. [1]
  2. Die enigste parasiet wat bloed in die mis van die gans kan veroorsaak, is koksidiose, alhoewel dit baie raar is in 'n volwasse gans.[2]]

    Vertalings

  Vertalings:   1. dynserigheid
Engels: fog(en)
Nederlands: mist(nl) m
  Vertalings:   2. ontlasting
Engels: manure(en)
Nederlands: mest(nl) m
Enkelvoud Meervoud
  mis    misse  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (religie)Kategorie:Religie in Afrikaans 'n Rooms-katolieke erediens.
  2. (musiek)Kategorie:Musiek in Afrikaans 'n Komposisie wat die vorm van 1) volg

    Voorbeeldsinne

  1. Die Pous het die mis begin met 'n toespraak in Engels en gesê dat God wonderlike werke gedoen het.[3]
  2. Tans het die USSO al meer as 400 volledige uitvoerings van simfonieë van Mozart, Brahms, Saint-Saëns, Tchaikovsky, Dvorak en Prokofiev gegee, vyf volledige operas begelei en ‘n verskeidenheid kantatas, misse en oratoria uitgevoer.[4]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mass(en)
Nederlands: mis(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit mis  
Verlede Tyd  dit  het gemis    
Teenwoordige deelwoord mistende     
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Werkwoord

    Betekenisse

die teenwoordigheid of die vervaardiging van dynserige waterdruppeltjies wat in die lug hang

    Voorbeeldsinne

  1. Hierdie modelle kan gebruik word met outomatiese sonkragsgetyde en mistende parapluies vir energiebesparing.[5]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mist(en)
Nederlands: misten(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek mis  
Verlede Tyd  ek  het gemis    
Teenwoordige deelwoord missende   
Verlede deelwoord gemiste   
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Werkwoord

    Betekenisse

om nie die teiken te tref nie; om iets oor die hoof te sien, om te ontbreek of te voel dat iets of iemand ontbreek

    Voorbeeldsinne

  1. Die leë baksteenhuise word geskeur en geplunder, met gebroke vensters, deurslaande diefstalstawe, missende plafonne, en uitgeplunderde kasdeure en krane.[6]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: miss(en)
Nederlands: missen(nl)
Bywoord
mis
Kategorie:Bywoorde in Afrikaans

Bywoord

    Betekenisse

Skeibare deel van saamgestelde werkwoorde soos misskiet, misslaan, misval: nie raak nie

    Voorbeeldsinne

  1. Kom stap saam met my en kom kyk hoe maklik dit is om n blesbok mis te skiet[7]

    Antonieme

Raak

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: mis(nl)

Verwysings

Goties (got)

Kategorie:Woorde in Goties

𐌼𐌹𐍃

Kategorie:Bywoorde in Afrikaans Kategorie:Landbou in Afrikaans Kategorie:Musiek in Afrikaans Kategorie:Religie in Afrikaans Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Weer in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3 Kategorie:Woorde in Goties Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans