weens
Afrikaans (af)
Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5Kategorie:Retrograad van Afrikaans#sneew%20sneewKategorie:Woorde in Afrikaans| Voorsetsel |
|---|
| weens |
Voorsetsel
Betekenisse
- Dui 'n rede aan.
Voorbeeldsinne
- Talle skape wat geskeer is, het weens koue, nat en winderige weer gevrek.[1]
Eienskappe
- Beteken dieselfde as "as gevolg van", maar is meer formeel.
Vertalings
| Vertalings: weens | |||
|---|---|---|---|