Latin
Engels (en)
Kategorie:Woorde in Engels van lengte 5Kategorie:Woorde in Engels| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| Latin |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈlætən]
- Brits: [ˈlætɪn]
- Amerikaans: [ˈɫætən]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Latyns, van, betreffende die Latyne.
- Latyns, van, betreffende, eie aan Latyn.
- Latyns, betreffende die Latynse alfabet.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Latin | Latins |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈlætən], meervoud: [ˈlætənz]
- Brits: [ˈlætɪn], meervoud: [ˈlætɪnz]
- Amerikaans: [ˈɫætən], meervoud: [ˈɫætənz]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (demoniem)Kategorie:Demonieme in Engels Latyn, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
- Latynse, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Latin |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal)Kategorie:Tale in Engels Latyn, 'n dooie Italiese taal.
Frans (fr)
Kategorie:Woorde in Frans| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | Latin m | Latins |
| (met lidwoord) | le Latin | les Latins |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [la.tɛ̃]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (demoniem)Kategorie:Demonieme in Frans Latyn, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
Turks (tr)
Kategorie:Woorde in Turks| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| Latin |
| Substantiveerde verbuigings: Latin (verbuiging) |
Uitspraak
- IPA: [laˈtɪn]
Met Arabiese letters
- لاتين
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (demoniem)Kategorie:Demonieme in TurksLatyns, van, betreffende die Latyne.
- Latyns, betreffende die Latynse alfabet.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Latin | Latinler |
| Genitief | Latinin | Latinlerin |
| Datief | Latine | Latinlere |
| Akkusatief | Latini | Latinleri |
| Lokatief | Latinde | Latinlerde |
| Ablatief | Latinden | Latinlerden |
| Verdere verbuigings: Latin (verbuiging) | ||
Uitspraak
Met Arabiese letters
- لاتين , meervoud: لاتينلر
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Kategorie:Demonieme in Engels
Kategorie:Demonieme in Frans
Kategorie:Demonieme in Turks
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Engels
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Frans
Kategorie:Tale in Engels
Kategorie:Woorde in Engels
Kategorie:Woorde in Engels van lengte 5
Kategorie:Woorde in Frans
Kategorie:Woorde in Turks
Kategorie:Woorde met oudio in Frans