dier

Verskeie diere.

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4Kategorie:Retrograad van Afrikaans#reid%20reidKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  dier    diere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diertjie     diertjies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Uitspraak

   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie)Kategorie:Biologie in Afrikaans 'n Organisme wat tot die biologiese koninkryk op Wikispecies Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.

    Voorbeeldsinne

Die Afrikaanse woord dier sluit oor die algemeen mense uit – gewoonlik word soogdiere en ander gewerweldes bedoel; die biologiese definisie verwys na alle lede van die koninkryk Animalia – so uiteenlopend soos sponse, jellievisse, insekte en mense.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: animal(en)
Esperanto: animalo(eo), besto(eo)
Nederlands: dier(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dier.

Nederlands (nl)

Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4Kategorie:Woorde in Nederlands
Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoordnabyveraf
dedeze  die 
het dit dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes*diens
dezer*dier
dezen*dien*
Kategorie:Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdir]
   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands

Aanwysende voornaamwoord

    Betekenisse

  1. (verouderd)Kategorie:Verouderd in Nederlands Genitief enkelvoud vroulik van die: daardie se, daardie s'n, haar.
  2. (verouderd)Kategorie:Verouderd in Nederlands Genitief meervoud van die: daardie se, daardie s'n, hulle.

    Voorbeeldsinne

1.: «Mr. X heeft in deze procedure een zus van klager en dier echtgenoot bijgestaan.(2005)[1]»
Mr. X het in hierdie prosedure 'n suster van die klaer en dié se eggenoot bygestaan.
2.: «Evenmin […] nam men bij de verzorging der weezen het belang dier vader- en moederloozen ter harte, […] (1870)[2]»

Verwysings

  1. Juridische databank (nl)
  2. De Oude Tijd, Deel 3David van der Kellen (Jr.), A.C. Kruseman, 1870
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dier odieren 
Verkleinwoord diertjediertjes
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie)Kategorie:Biologie in Nederlands 'n Organisme wat behoort tot die op Wikispecies Animalia.
Kategorie:Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands Kategorie:Biologie in Afrikaans Kategorie:Biologie in Nederlands Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Verouderd in Nederlands Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4 Kategorie:Woorde in Nederlands Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4 Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands