hou

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3Kategorie:Retrograad van Afrikaans#uoh%20uohKategorie:Woorde in Afrikaans
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek hou  
Verlede Tyd  ek  het gehou        
Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦœu]

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Nie laat vaar nie, nie besit van iets verloor nie.
  2. 'n Sekere hoeveelheid bevat.
  3. Uithou; vasbyt.
  4. Geleentheid reël/bywoon.
  5. Van iets/iemand hou; liefhê.

    Voorbeeldsinne

  1. Ek gaan die munt hou, optelgoed is hougoed.
  2. Die bottel hou een liter water.
  3. Die pyn is so erg, ek kan dit nie meer hou nie.
  4. Ons moet 'n jaareindfunksie hou.
  5. Ek hou van jou.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hold(en), keep(en)
Nederlands: houden(nl)
Enkelvoud Meervoud
  hou    houe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  houtjie     houtjies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Handeling van slaan; slag toedien.
  2. Merk of letsel waar geslaan/getref is.

    Voorbeeldsinne

  1. Die krieketspeler slaan 'n ses. Wat 'n pragtige hou.
  2. Hy het 'n lelike hou teen die kop gekry.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: blow(en), punch(en), shot(en)
Nederlands: houw(nl)

Nederlands (nl)

Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 3Kategorie:Woorde in Nederlands

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦɑʊ̯]
   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van houden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van houden
  3. gebiedende wys van houden

    Voorbeeldsinne

1.: Ik hou.
2.: Hou je?
3.: Hou! Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands

    Sinonieme

houd

    Homofone

houw
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoorde in Afrikaans Kategorie:Werkwoordvorme in Nederlands Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 3 Kategorie:Woorde in Nederlands Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 3 Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands