kaas

Verskillende soorte kaas.

Afrikaans (af)

Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4Kategorie:Retrograad van Afrikaans#saak%20saakKategorie:Woorde in Afrikaans
Enkelvoud Meervoud
  kaas    kase    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kasie     kasies  
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansKategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans

Etimologie

Van Latyn: caseus.

Uitspraak

   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans
IPA: [kɑːs], meervoud: [ˈkɑːsə]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voeding)Kategorie:Voeding in Afrikaans Voedsel wat van die gestolde melk van koeie en ander soogdiere vervaardig word.

    Voorbeeldsinne

Kaas is een van die oudste bekende voedselsoorte en ook die oudste manier om melk te bewaar.

    Hiponieme

Bloukaas

    Spreekwoorde en gesegdes

«Hy dink hy’s kaas en dan is hy nog nie eens dikmelk nie.»
Hy dink te veel van van homself.
«Hy glo die maan is van kaas gemaak.»
Hy laat hom enigiets wysmaak.

    Vertalings

  Vertalings:    kaas
Amuzgo: kesò
Bosnies: sir m
Bretons: keuz m, formaj m
Deens: ost
Duits: Käse m; Kas m (Beiers)
Engels: cheese
Esperanto: fromaĝo
Estnies: juust
Faroëes: ostur
Fins: juusto
Frans: fromage m
Fries (Westerlauwers-): tsiis
Grieks: (tyro), (tyri)
Guarani: kesu
Hebreeus: גבינה v
Hindi: पनीर (panīr)
Hongaars: sajt
Indonesies: keju
Interlingua: caseo
Italiaans: formaggio m
Japannees: チーズ (chīzu)
Katalaans: formatge m
Latyn: caseus, formaticum
Luxemburgs: kéis m
Mongools: бяслаг (byaslag)
Nederlands: kaas m
Oekraïens: сир m (syr)
Oksitaans: formatge
Papiaments: keshi
Pools: ser m
Portugees: queijo
Roemeens: brânză v, caş
Russies: сыр m (syr)
Serwies: сир m sir m
Sjinees (Mandaryns): 乳酪 (rŭlào, ru3lao4)
Slowaaks: syr m
Sloweens: sir m
Spaans: queso m
Sweeds: ost g
Tsjeggies: sýr m
Turks: peynir
Waals: froumadje(wa)
Wallies: caws m
Yslands: ostur m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kaas.

Nederlands (nl)

Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4Kategorie:Woorde in Nederlands
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kaas mkazen 
Verkleinwoord kaasjekaasjes
Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands

Uitspraak

Hulp:IPA: [kas]
   
(lêer)
Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voeding)Kategorie:Voeding in Nederlands Kaas.
Kategorie:Retrograad van Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Nederlands Kategorie:Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans Kategorie:Voeding in Afrikaans Kategorie:Voeding in Nederlands Kategorie:Woorde in Afrikaans Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4 Kategorie:Woorde in Nederlands Kategorie:Woorde in Nederlands van lengte 4 Kategorie:Woorde met oudio in Afrikaans Kategorie:Woorde met oudio in Nederlands